Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Taalfoute
#1
Sorry for the Afrikaans post, these are not translatable funnies Smile

Ek moet sê, ek lag die heel lekkerste vir taalfoute wat leerders maak. 

'n Kind sê nou die dag vir my: "Ag juffrou weet mos eks nie tegnologies ingelê nie"

Ek kon nie anders as om kliphard te lag nie!

Bandwydte diefstal is wanneer mense jou data steel sonder jou gewete.
Reply Reply




Users browsing this thread: 1 Guest(s)